April 2015: van Kimberley tot in Mosselbaai!
Boeteka padstal (tussen Beaufort-Wes en Oudtshoorn)
Eienaar van die padstal! |
Die uitsig van hier bo af, is aan te beveel! |
Heerlike weer... |
Hierdie is 'n bok vir sports! |
Die ligter sy...! |
Waar gaan ons sit? |
Bestel vir almal van ons volstruispasteitjies! |
En koop so 'n smeerseltjie vir ons vakansiebrode! |
Britstown
Die skokkende prys van diesel in Britstown!! |
Die NG Kerk in Britstown. |
Britstown se Transkaroo Lodge. |
'n Heerlike Karoo-ontbyt met tuisgebakte brood! |
In die Lodge se eetsaal wat ook geskenke verkoop. |
Koeke te kus en te keur! |
Murraysburg
Voor hierdie blomme in Pienaarstraat het ek my modderbad gehad, nadat ek vir my 'n stukkie grond daar gekoop het. |
Murraysburg bo van Dokterskop af!! |
Oupi en Tannie Alda waai vir ons!! |
Oupi en Tannie Alda op pad om foto's van die beroemde Pienaarstraat te neem! |
Donkies stop ook by stopstrate - al is dit net om te eet! |
Leivore waarvoor Karoodorpies so bekend is. |
Die Pienaar van Pienaarstraat! |
Ek op Dokterskop - Oupie-hulle se geliefkoosde speelplek! |
'n Tipiese Karoo-huisie! |
Drie Susters!!
Ek en Oupie by Drie Susters in die Steers! (April 2015) |
Skepper van die rangskikkings by Drie Susters! |
Skoonma se stoel! |
Wyshede... |
en nog meer wyshede... |
Hopetown
(Vir 'n bietjie bene rek
Twee pilare, 'n hek, maar geen heining nie! |
Gelukkig is daar darem nie net vetplante op die koppie nie! |
Kambro-padstal: een van ouma se heerlike stilhou-plekkies langs die pad!
Die ingang... |
Brandwagte sit weerskante van die hek!! |
My liefde vir padstalletjies het 'n goeie hupstoot gekry! |
Al die plaasgereedskap het 'n tweede lewe hier gekry... |
Nou nie die op en wakkerste bandwag nie!! |
Ook net betyds gestop! Kyk die sleutelhouer! |
'n Mens is platsak nadat jy die winkeltjie besoek het! |
Lees die kennisgewing!! |
Oupie by die "nootgevalle-pot" |
Hier kan 'n mens heerlik sit en lees! |
Oupie kry so 'n paar tuinmaakwenke! |
Hierdie plante is droogtebestand! Beslis 'n moet vir Kimberley! |
Tannie Alda is natuurlik die fotograaf en ons die modelle!! |
Ag neee! 'n Pap wiel!! Pap-wiel-toeriste bly gewoonlik net hier! Jy huur vir jou 'n chalet en vergeet van jou sorge! |
'n Noordkaapse paashaas... |
Ek wil definitief van hierdie voëltjies hê! |
Kyk na die sleutelhouer in my hand! |
Gaan ons hier buite sit en eet of... |
gaan ons in "Die Voëlnes" sit en eet! |
Oupie het 'n heerlike Karoo-ontbyt bestel! |
Oom Boeta het tuisgebakte brood en kaiings bestel! |
En ek vat maar die goue middeweg en kry 'n wildspasteitjie! |
Victoria-Wes
Enigste fiets in SA wat veilig is. |
Beskrywing van die Diamond Route Café. |
Gizela voor die ingang van die Apollo Teater. |
Dit kan lekker warm word in die Karoo! |
Binne in die teater wat in onbruik verval het. |
'n Ou Engelse kerkie in Victoria-Wes. |
Miershope! |
Die ou skool wat nou 'n B & B is. |
Die ou polisieteken is nog in volle werking hier! |
Die binnekant van die teater. |
Stoele is nogal in 'n relatiewe goeie toestand. |
Selfs die kafeteria is feitlik ongeskonde. |
Al die projektors staan gereed vir aksie! |
Soek jy dalk blyplek? |
Toiletgeriewe bo-op Naval Hill Bloemfontein! |
Madiba kyk uit oor Bloemfontein!! |
Ek en tannie Alda!!! |
Naval Hill in Bloemfontein, saam met oom Boeta! |
My eerste treë van die vakansie - Welkom!!
Ek en oom Boeta ken van braai! |
Ek en tannie Alda gooi net 'n goeie oog oor die kos! |