Hartenbos se waterwurm!!!
Ons wag net gou vir oom Boeta! |
Stalletjies vir Afrika - ek moet kies: watersports of stalletjies... |
Dit lyk amper soos Repelsteeltjie se kasteel... |
Dit beloof VETPRET!! |
Alles word hier in Afrikaans gedoen! Tot eet... |
Gooi jou klere in hierdie mandjie en gaan swem! Niemand vat wat nie aan hom behoort nie!! Vreemde gedagte! |
81 rye!!! Ons gaan beslis weet ons het watersports in Hartenbos gehad! |
Woordspeling oulik! |
Orals is seediertjies op pilare staangemaak! |
Miskien moes die leuse wees: "Ek geniet en jy sluk... water!" |
Hier kom oom Boeta!!! |
"En hoe het julle eerste ry gevoel? Onthou daar is nog 80 oor!!" |
'n Stukkie van Hartenbos se strand! |
Mosselbaai - ons anker vir die week...
Die groot aflaai - gelukkig het ons met die bakkie gekom!! |
Ons woonstelnommer - ek wonder of dit saak maak dat ons 5 in die woonstel was?? |
AAH!! My kamer vir die week! |
Handdoekkunswerke! |
Regte kunswerke! |
Ons het elkeen ons eie TV!! |
Oupie toets gou die sitkamerbanke uit! |
Die hart van die woonstel! |
Die enigste ete wat oom Boeta gedurende die vakansie gemaak het! Niemand het geëet nie - ek wonder hoekom nie?? |
Uitsig aan die linkerkant! |
Uitsig aan die linkerkant! |
Straat van die stoep se kant gesien! |
Oupie op soek na 'n bietjie koffietjies! |
Ongelukkig het die kompleks nie lewensredders nie... |
Gelukkig het die kompleks 'n verhitte swembad... |
Die eerste tekens van braai is in die lug... |
Nou gaan die braaiery begin!! Superman is hier om te help!! |
Hier is 'n omkopery aan die gang - ek wonder wie het aan die kortste ent getrek - tannie Alda? |
Parkeerarea van bo af! |
Dit wemel hier van die dassie... en seker ook vlooie! |
'n Luilekker lê in die son is nie te versmaai nie! |
Oom Boeta op pad grot toe! |
Die vuurtoring |
Kyk net al die rotsformasies! |
Ek wonder hoe laat dit nou is? |
Kan jy dit glo?? Niks word mos baie oud hier nie!! |
'n Pragtige kruis. |
By die voordeur van die museumkompleks! |
Plekaanwysings soos windrigtings. |
Oupie en Tannie Alda wag geduldig vir die museumiete!! |
Die geskiedkundige posboom! |
Die geskiedkundige posboom! |
Die posskoen! |
Ek dink hierdie skoen gaan vir JJ pas?!! |
Ek wou my broer sommer by die posskoen in die pos gooi, maar hy pas nie in nie! |
Vir normale pos! |
Die rugwerwel van die eerste mens wat voet aan wal gesit het! |